Mangosuthu Buthelezi

Mangosuthu Buthelezi
Mangosuthu Buthelezi
Mangosuthu Buthelezi in 1983

President van die Inkatha-Vryheidsparty
Ampstermyn
1976 – 25 Augustus 2019
Voorafgegaan deur Nuwe amp
Opgevolg deur Velenkosini Hlabisa

Inkosi (Opperhoof) van die Buthelezi-stam
Ampstermyn
1953 – 2023?
Voorafgegaan deur Mathole Buthelezi

Ampstermyn
10 Mei 1994 – 29 April 2004
President Nelson Mandela (1994–1999)
Thabo Mbeki (1999–2004)
Voorafgegaan deur Danie Schutte
Opgevolg deur Nosiviwe Mapisa-Nqakula

Hoofminister van KwaZulu
Ampstermyn
1 April 1972 – 26 April 1994[1]

Hoof Uitvoerende Raadslid van die Zululand Territoriale Owerheid
Ampstermyn
9 Junie 1970 – 1 April 1972

Persoonlike besonderhede
Gebore (1928-08-27)27 Augustus 1928[2]
Mahlabathini, Natal,
Unie van Suid-Afrika
Sterf 9 September 2023 (op 95)
Politieke party Inkatha-Vryheidsparty
Eggenoot/-note Irene Mzila (1952–2019)
Kind(ers) 3 seuns, 4 dogters
Alma mater Universiteit van Natal
Universiteit van Fort Hare
Religie Anglikanisme

Mangosuthu Buthelezi (27 Augustus 1928 - 9 September 2023) was 'n Zoeloehoofman en politikus. Hy is ook die stigter en voormalige leier van die Inkatha-Vryheidsparty (IVP). Vanaf 1994 tot 2004 het hy as die minister van Binnelandse Sake in die kabinette van Nelson Mandela en Thabo Mbeki gedien.[3]

  1. "Former Black Homelands (Bantustans)" (in Engels). World Statesmen. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Mei 2020. Besoek op 1 April 2019.
  2. (en) "An Abridged Timeline of the Life of Prince Mangosuthu Buthelezi". Inkatha Freedom Party se webblad. Besoek op 9 September 2023.
  3. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search